{"product_id":"pampoen-poffers","title":"Pampoen Poffers","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLigte, goudbruin pampoen poffers wat vooraf gemaak en gevries word vir maklike voorbereiding by die huis. Wanneer dit verhit word, word dit sag en geurvol met daardie tradisionele, huisgemaakte pampoensmaak wat elke happie trooskos maak.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eElke pakkie sluit ook ’n aparte gevriesde sous in wat perfek saam ontwikkel is om oor die poffers te drizzle ná verhitting. Vir diegene wat hou van ekstra sous – moenie worry nie, ons het jou gedek. Die sous is ruim genoeg en ekstra lekker sodat elke poffer perfek bedek kan word, elke keer.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e1 Serving : 3 Poffers\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Vryloop Kombuis","offers":[{"title":"Serves 2","offer_id":51017911369948,"sku":null,"price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true},{"title":"Serves 4","offer_id":51017945710812,"sku":null,"price":130.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true},{"title":"Serves 6","offer_id":51017963372764,"sku":null,"price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0835\/7930\/6204\/files\/E8470678-471B-4464-BC6F-8707B4FCB99F.png?v=1780423444","url":"https:\/\/vryloopkombuis.com\/products\/pampoen-poffers","provider":"Vryloop Kombuis","version":"1.0","type":"link"}