Braai Boks
Volledige Braai Ervaring Boks
Alles wat jy nodig het vir die ultieme, stresvrye braai — voorberei, gevries, verpak en reg om te gebruik. Steek net die vuur aan en geniet.
Hierdie boks is ontwerp om al die beplanning, inkopies en voorbereiding weg te vat sodat jy kan fokus op wat saak maak — lekker kos, goeie geselskap en ’n regte braai-ervaring.
Wat is in jou Braai Boks:
🔥 Souse & Doopsouse
- Jalapeño popper dip
- Ryk kaassous
- Romerige sampioensous
🧈 Braai Essentials
- Tuisgemaakte knoffel & kruiebotter vir vleis se basting
- Tuisgemaakte braai speserye
- Half ui ingesluit om die braaier natuurlik skoon te maak én ekstra geur aan die vuur te gee
🥖 Bykosse & Extra’s
- Cheesy garlic rolls
- Braai broodjies
- Pampoen poffers
- Spinasie gereg
- Groenboontjie gereg
- Cheesy cauliflower
- Noodle slaai
- Melktert vir nagereg
🌶️ Signature Add-on
- Jalapeño poppers (bacon-omhul, kaasgevul en braai-gereed)
Hoekom hierdie boks?
Want ’n regte braai behoort nie stres te hê nie.
Geen inkopies.
Geen voorbereiding chaos.
Geen ontbrekende bestanddele.
Net oopmaak, braai en geniet ’n volledige tradisionele braai-ervaring — met ’n opgegradeerde tuisgemaakte twist.