Jalapeno Popper Dip

Jalapeno Popper Dip

Serves 2
R 50.00 ZAR
Sale price  R 50.00 ZAR Regular price 
Skip to product information
Jalapeno Popper Dip

Jalapeno Popper Dip

R 50.00 ZAR
Sale price  R 50.00 ZAR Regular price 
Taxes included.

’n Romerige, ryk en volgeur dip geïnspireer deur die klassieke jalapeño popper – maar sonder die hitte. Hierdie weergawe bevat nie werklike jalapeños nie, wat dit perfek maak vir dié wat nie van ’n “kick” hou nie, maar steeds die ongelooflike kaasagtige, hartige vulsel wil geniet.

 

Vooraf gemaak en gevries vir maklike voorbereiding,  Ontdooi dit tot ’n gladde, fluweelsagte dip. Ideaal vir braai, kuier of as ’n dip vir biltong,  droëwors,  chips.

H