Skip to product information
Jalapeno Poppers
R 80.00 ZAR
Sale price
R 80.00 ZAR
Regular price
Taxes included.
’n Ware braai gunsteling wat vooraf voorberei en gevries word vir maksimum gemak en smaak. Elke popper is gevul met ’n ryk, romerige mengsel van roomkaas, gerasperde kaas, ingelegde jalapeños – perfek gebalanseer vir daardie ikoniese popper-geur.
Elke een word dan toegedraai in rou spek wat liggies met heuning ge-glaze is vir ’n soet-sout braai-ervaring. Hierdie poppers is bedoel om oor die vuur gebraai te word totdat die spek perfek bros is en die vulsel warm en smeltend is. ’n Ongelooflike kombinasie van romerig, rokerig en effens soet – gemaak vir die braai.
1 Serving : 2 Poppers